Sam Whipple

Sam Whipple
Geboortenaam Sampson E. Whipple
Geboorte (1960-09-25)25 September 1960
Sterfte 3 Junie 2002 (op 41)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sam Whipple (25 September 1960 – 3 Junie 2002) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Doors (1991), Airheads (1994), en The Rock (1996), en in die televisiereeks Seven Days (1998).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search